Ons Dienste
Ons bied 'n wye reeks rekeningkundige en verwante dienste aan ons kliënte wat sal verseker dat daar aan u verwagtinge vir 'n eenstop rekeninigkundige diensverskaffer voldoen word. Ons bied ons dienste so aan dat u 'n meetbare positiewe effek op u besigheid se winsmarge kan sien.
Van ons dienste wat ons bied is:
- BTW voorbereiding en indiening
- Voorlopige belasting
- Individuele inkomstebelasting
- Dividendbelasting
- Verskeie belasting registrasies
- SARS oudits
- Opstel van finansiële state vir alle tipes instansies
- Onafhanklike hersiening vir maatskappye met 'n PIS onder 100
- Ontwerp en implimentering van besigheidsplanne en interne beheermaatreëls
- Maatskappy registrasie en wysigings
- Wysigings aan Beslote Korporasies
- Voorbereiding van Bestuurstate
- Trusts
- "Payroll" administrasie en rekonsiliasie
- UIF administrasie
- Arbeids- en Maatskappyregsadvies
- Besigheidsplanne
- en vele meer!
Kontak ons gerus sou u meer inligting oor enige van ons dienste benodig.